Author Archive for Chereen van der Post

Ek is gebore op 4 Februarie 2000 in Durbanville. Kuns, kos, musiek, fotografie en Parys Is my grootste belangstellings.Ek is die middelkind van drie en ek wil graag ‘n Graad R onderwyser word. Ons almal het een van daai belaglike groot drome wat ons wil hê moet waar word, myne is om eendag ‘n beroemde fotograaf te word. My grootste geheim is dat ek glaspoppe(soos ‘n ou tannie) versamel.