Author Archive for Danté Botha

Toutrek 2018 en WP -Kampioenskappe

Ons Melkies-Staatmakerspan het weer hierdie jaar deelgeneem aan die nasionale WP – toutrekkompetisie in die koue Kimberley in Mei 2018. Douvoordag het hul uit Kaapstad vertrek. Om presies te wees het hul 03:00 in die pad geval. Veertien ure later arriveer hul in Kimberley. Maande se toewyding, harde oefening en “tou martel” (soos ek dit noem) was maar een van…

Graad 8-kamp van 2018

DIe nuwe graad 8’s se skoolkamp aan die begin van die jaar was ‘n reuse sukses. Ons gee die leser ‘n blik van die graad 8-kamp uit die oë van twee graad aggies – Deanné en Danté. Dit was ʼn doodnormale skooldag, maar om en by 14:30 het die moeilikheid begin. Dit was tyd vir die graad 8-kamp. Waar begin…