Author Archive for Dune van Jaarsveld

2018 Mosselbaai-Sporttoer

Op 28 Maart het die o/19 hokkieseuns en -dogters asook o/14 rugbyseuns met groot opgewondenheid vertrek na die jaarlikse AJ-sportweek (ook Mosselbaai-Sporttoer) aangebied deur Hoërskool Punt. Dit was ‘n lang en uitputtende rit, maar definitief die moeite werd! Almal het by die ATKV-oord in Hartenbos gebly saam met ‘n paar ander skole waar spelers baie nuwe mense leer ken het…

Fast Fives Hokkie-toernooi

Terwyl die res van die skool hard aan die leer vir kwartaal een se toetsreeks was, was die eerstespan-hokkieseuns en -dogters druk besig by die Fast Fives hokkie-toernooi te Hoërskool Tableview. Dit was n fantastiese geleentheid vir die hokkie-bokkies om weer bietjie op astro hulle hokkievaardighede te verbeter, alhoewel ‘’Action hockey” heeltemal ’n ander stel reëls volg…   Dankie aan die afrigters…

Water saving, so close, yet so far

Cape Town plans to turn off the taps to 4 million people. However, it’s just one of many cities around the world facing a future with too little water without intense water saving. Already, many of the 21 million residents of Mexico City only have running water for part of the day, while one in five receive water for a…