Author Archive for Hilze-Mari Becker

Ek is Hilzé-Mari Becker en ek is 14 jaar oud. Gebore op 21 Desember 2001. Ek bly in Parklands en woon al daar vanaf ek 5 jaar oud is. Ek hou van skryf en dit is ook my passie.

onderhoud

Twee Minute met Juf. Wheeler

Juffrou Landi Wheeler is `n ikoon in die Junior-vierkant van Hoërskool Melkbosstrand. Haar dawerende stem en sagte hart laat beide die personeel en studente van HMS altyd met ‘n warm gevoel agter. Hilze-Mari Becker het 2 minute van haar eerste pouse gesteel om ‘n bietjie meer oor haar uit te vind.