Author Archive for Kaylan Rontgen

Wonderlike Wintersport Interskole teen Milnerton 2019

Die week het afgeskop met ‘n dag vol gees by Hoërskool Melkbosstrand wat tot die lang verwagte interskole toernooi teen Milnerton op 20 Julie 2019 opgebou het. Interskole Geesweek: Op Maandag, 15 Julie 2019, het die opwindende week begin deur ‘n samekoms van die skool om die volgende dae te bespreek asook gees te vang in die saal. Dinsdag was…