Author Archive for Nadine Carpenter

Ons praat met Sean van Loggerenberg – ‘n man op sy eie vlak

Sean is ‘n uitblinker in al drie afdelings: sport, akademie en kultuur. In sport het hy WP-kleure in skaak en hy neem in Desember vir die tiende keer aan die SAJCC (South African Junior Chess Championships) deel. Hy speel vir die o.18-seunshokkiespan alhoewel hy net 16 is. In akademie het hy al vier keer WP-kleure vir Wiskunde behaal en hy…

Sarel Sluim Toneelstuk van 2018 oortref verwagtinge

Hierdie jaar het die drama akteurs hard gewerk en tot laataand geoefen vir die groot aande wat voorgelĂȘ het. Sarel Sluim se stuk het vir twee aande by die skool opgetree (14 en 15 Augustus). Die titel van die stuk is “Die skuld van Sarel Sluim”. Die gehoor het die kleurvolle vertoning vreeslik geniet. Waaroor gaan die toneelstuk? Die basiese…