Redaksie/Editorial

Melkbosstrand se eie suksesstorie(verteller) met besonderse gedig: Die Mostertboom

Baie geluk aan Duné van Jaarsveld (11A1) wat die eerste prys in die poësie-afdeling vir skole van die Bloemfontein-skrywersvereniging se nasionale kompetisie gewen hetmet haar gedig: Die Mostertboom. Duné van Jaarsveld het vroeër vanjaar aan die jaarlikse Bloemfonteinse Skrywersvereniging deelgeneem en het uitstekende hoogtes behaal! Die gedig “Die Mostertboom” was een uit vele ander gedigte, maar hierdie spesifieke een was…

Babba… Ons mes-in-die-maag Toneelstuk van 2019

Babba, geskryf deur Stephanie Gericke. Hierdie harde realiteitsdramastuk ruk jou terug aarde toe met die passievolle akteurs op die verhoog. Reg aan die begin van hierdie optrede sit jy op die punt van jou stoel in afwagting vir wat volgende gaan gebeur. Drankmisbruik, vroue- en kindermishandeling, onmenslike toestande waarin mense hulsef bevind, sowel as pyn en smart word uitgebeeld in…

Mr & Miss Melkbosstrand Pageant 2019: in full colour

The stars were not the only bright thing available to public eyes on March 12th, 2019. With vibrant decorations and gleaming lights, Melkbosstrand High School was more than exuberant to say “ hello ” to another one of their annual Mr & Miss Melkbosstrand pageants to the school. To call it excitement which stirred within the participants and students all…

Die Melkie Tradisie Missie: Hoekom is tradisies in skole belangrik?

‘’Hoërskool Melkbosstrand is ‘n waardegedrewe skool. Die visie en missie van die skool sal bereik word deur toegewyd die volgende waardes na te streef: respek, selfdissipline, hardwerkendheid, verantwoordelikheid, integriteit en omgee’’ Dit is ons skool se visie, missie en waardes. Kan jy, mede-Melkie, met trots se dat jy elke dag die waardes voluit leef? Is jy werklik ‘n trotse Melkie?…

Craig Louw – may the course be with you

Golf has become increasingly popular, attracting many to the club-and-ball sport. One in particular being Melkbosstrand High’s Craig Louw. Craig Louw, a grade 10 learner, discovered his interest in golf a mere year and a half ago but has already excelled remarkably in the sport. Driven by what is seen as hard work and passion, Craig has achieved great victory…

Die sjarmante Meneer K. Swart – ‘n geheime gholfentoesias!

Meneer Swart, tans in J4, het laas jaar by die skool aangesluit. Hy is die registeronderwyser van 8A2 en nie net die LO-onderwyser vir die graad 8’s en 9’s nie, maar ook die o/16 Rugby afrigter en graadhoof van die graad 10’s. Hy het sy BA Menslike Bewegingskunde en Rekreasie graad verwerf en daarna sy Nagraadse Onderwyssertifikaat behaal aan die Noordwes-Universiteit…

In gesprek met die lieflike Juffrou H. Kotze!

Hier volg ‘n reeks onderhoude met hierdie jaar se onderwysers en onderwyseresse van Hoërskool Melkbosstrand. Ons sien hulle elke dag en is heeldag interaktief besig met hulle, maar kén ons regtig ons onderwysers? Lees bietjie en kyk. Ons begin by die graad 8-registeronderwysers en Mila Viljoen het met Juffrou Kotze doer in J12 gaan gesels. Juffrou Kotze het laasjaar (2017) by…

Melkies Top Learners for the first term of 2018

Our number one students from each grade have passed with flying colours! They are: Jaime Taylor (Grade 8 student), Marissa Fourie (Grade 9 student), Renske Strauss (Grade 10 student), Natalie Cheyne ( Grade 11 student) and Martine Hartung (Grade 12 student). These academic stars all have specific studying methods that help them to get to number one. This is the…

Amazing Rotary Interact Club projects 2018

This year, the Rotary Interact club of Melkbosstrand High are taking up more projects than ever before. The three main ones for Term 1, 2018 being a Femme Kit project, fundraising for Fallen Angels (FA) and a volunteer project at the Melkbosstrand Care Centre. Their main goal with these projects respectively is to raise awareness about each issue within the…

Water saving, so close, yet so far

Cape Town plans to turn off the taps to 4 million people. However, it’s just one of many cities around the world facing a future with too little water without intense water saving. Already, many of the 21 million residents of Mexico City only have running water for part of the day, while one in five receive water for a…