Redaksie/Editorial

88 klawers vir Hoërskool Melkbosstrand

Vrydag, die 26ste Januarie het 88 splinternuwe klawers oor die musiekkamer se drumpel gesweef en hulself tuisgemaak. Hierdie klavier sluit die toekoms oop vir alle aspirerende klavierspelers in Hoërskool Melkbosstrand. Dié asemrowende vleuelklavier (Kawai GL-10) is sowaar ‘n helpende hand (tog een met ‘n wit handskoen aan) wat ons klavierspelers na die hoogste ster sal lei! Volgens Me M. Fourie…

Welkom terug by Die Melkie! Hoërskool Melkbosstrand 2018

Welkom terug by Die Melkie! En ook aan al ons leerders wat nuut aangesluit het by Hoërskool Melkbosstrand vir 2018. Ons vertrekpunt van verlede jaar is ‘n 100% slaagsyfer asook as een van die top 10 skole in die distrik. Hierdie jaar gaan ons groot en met nuwe mense kom nuwe dinge… Melkies Sport Ons vaar hierdie jaar in met…

Melkbosstrand High School

HMS Hoofleiers verkies

  Die hoofleiers vir 2016/17 is verkies en aangewys. Baie geluk aan Carli Stadler (Hoofdogter), Michael Botha (Hoofseun), Kayla Henning (onder-hoofdogter) en Melriche Francke (onder-hoofseun). Vir die eerste keer in die skool se geskiedenis is ‘n matriekraad verkies wat bestaan uit net graad 11-leerders.  Die doel van hierdie raad sal wees om gees en skoolbetrokkenheid te bevorder. The head leaders…

Redaksie

Die Melkie is hier!

Deel. Ons lewe in ’n tyd waar inligting so maklik bekombaar is. ’n Klik van ’n knoppie en ons het die wêreld aan ons vingerpunte. Instagram, Facebook, Twitter. Om te deel is vandag alles.

Redaksie

Welcome Melkie!

A BIG welcome to “The Melkie” “The Melkie” is another milestone in the history of Melkbosstrand High School – a newspaper focused on our learners and representing their daily contributions and activities at Melkbosstrand High School.