Kultuur/Culture

88 klawers vir Hoërskool Melkbosstrand

Vrydag, die 26ste Januarie het 88 splinternuwe klawers oor die musiekkamer se drumpel gesweef en hulself tuisgemaak. Hierdie klavier sluit die toekoms oop vir alle aspirerende klavierspelers in Hoërskool Melkbosstrand. Dié asemrowende vleuelklavier (Kawai GL-10) is sowaar ‘n helpende hand (tog een met ‘n wit handskoen aan) wat ons klavierspelers na die hoogste ster sal lei! Volgens Me M. Fourie…

Graad 8-kamp van 2018

DIe nuwe graad 8’s se skoolkamp aan die begin van die jaar was ‘n reuse sukses. Ons gee die leser ‘n blik van die graad 8-kamp uit die oë van twee graad aggies – Deanné en Danté. Dit was ʼn doodnormale skooldag, maar om en by 14:30 het die moeilikheid begin. Dit was tyd vir die graad 8-kamp. Waar begin…

Toneelstuk 2017: Hoërskool Melkbosstrand Terugblik

Ons kyk terug op hierdie jaar se toneelstuk “Die Gees van die Teater” wat tot in Montagu gaan draai het. Op beide datums, 31 Julie (informele opvoering) en 1 Augustus (gala-aand) het Hoërskool Melkbosstrand se dramagroep in die skoolsaal opgevoer. Ons dink hierdie leerders het almal ontsettend goed gedoen.

melkbosstrand, kyla. spykerman, high school

Kyla Spykerman – Ons eie Supermodel!

‘n Paar jaar gelede het ‘n agent, Sandra Burt, van die Kaapstadse modelagentskap Boss Models, ‘n gr. 12-leerder van Hoërskool Melkbosstrand, Kyla Spykerman, by ‘n One Direction-vertoning raakgesien en haar vir ‘n kontrak genader.

Kayla Henning to Las Vegas

The Melkie is extremely proud and equally jealous to announce that Kayla Henning was part of the South African Hip Hop crew who represented our country at the World Championships in Las Vegas.