fencing

Chess players keep HMS on the board

Na ń dag vol son en aksie op die atletiekveld het ń bussie vol geesdriftige skaakspelers die stukke ingesit na Fairmont High School vir die WP Noordelike-Distrik skaakproewe.

Op pad daarheen, het een van die leerders wat saam met haar ma gery het se motor onklaar geraak langs die pad. Aangesien die verkeer baie druk was en daar padwerke was kon die skoolbussie nie weer omdraai om haar te gaan haal nie. ń Engel in die vorm van Juffrou de Kock het haar al die pad na Eversdal gehaas om betyds te wees vir die eerste rondte skaak.

Die toernooi het uit ses rondtes bestaan en tien seuns en ses meisies in elke ouderdomsgroep het deurgedring na die volgende rondte.

These learners will take part in the WP District Close Tournament which will take place on the 4th & 5th of March 2016.

The following learners took part in the trials: Quinlin Hildebrandt, Taariq Nickerson, Aimée van Staden, Carli Stadler and Romario Cloete.

We are glad to anounce that three of our chess players have gone through to the next round. Congratulations and good luck to Romario, Carli and Aimée!

Thank you to Miss Bekker for accompanying us and always being there to support us.

This slideshow requires JavaScript.

Edited by:

[show_avatar email=2 align=left user_link=authorpage show_name=true show_biography=true show_postcount=true avatar_size=120]

Share your thoughts!