Tag Archive for drama

Babba… Ons mes-in-die-maag Toneelstuk van 2019

Babba, geskryf deur Stephanie Gericke. Hierdie harde realiteitsdramastuk ruk jou terug aarde toe met die passievolle akteurs op die verhoog. Reg aan die begin van hierdie optrede sit jy op die punt van jou stoel in afwagting vir wat volgende gaan gebeur. Drankmisbruik, vroue- en kindermishandeling, onmenslike toestande waarin mense hulsef bevind, sowel as pyn en smart word uitgebeeld in…