Tag Archive for drummies

Gaan groot of gaan huis toe! Melkies Trompoppies 2018

Die Trompoppies of Drummies (kort vir Drum Majorretes) is ‘n groep meisies wat met verskillende rekwisiete vertonings doen. Hierdie meisies maak amok as verteenwoordigers van Hoërskool Melkbosstrand! Klik hier om ‘n video-greep te kyk: https://web.facebook.com/MelkbosstrandHS/videos/1660808917338691/  Daar is baie rekwisiete wat ‘n mens kry; die Trompoppies gebruik noodsaaklik ‘n lang vlag, dubbel vlaggies, betons (‘n dun metaal stok), ‘maces’ (langer metaal stok)…