Tag Archive for gr8

Graad 8-kamp van 2018

DIe nuwe graad 8’s se skoolkamp aan die begin van die jaar was ‘n reuse sukses. Ons gee die leser ‘n blik van die graad 8-kamp uit die oë van twee graad aggies – Deanné en Danté. Dit was ʼn doodnormale skooldag, maar om en by 14:30 het die moeilikheid begin. Dit was tyd vir die graad 8-kamp. Waar begin…

Hulle lyk `n bietjie groen…

Na middernag word ‘n klomp jonges sonder veel protes, uit hul beddens gejaag. Hulle bondel die donker, onheilspellendheid van die middernagtelike skoolsaal binne waar hulle struikelend hul pad uit, moet vind. Grypende hande keer hulle om elke draai… Watter nagmerrie is hierdie? Wie durf om die liewe 13-14 jariges so onvergeeflik te teister?