Tag Archive for interskole

Wonderlike Wintersport Interskole teen Milnerton 2019

Die week het afgeskop met ‘n dag vol gees by Hoërskool Melkbosstrand wat tot die lang verwagte interskole toernooi teen Milnerton op 20 Julie 2019 opgebou het. Interskole Geesweek: Op Maandag, 15 Julie 2019, het die opwindende week begin deur ‘n samekoms van die skool om die volgende dae te bespreek asook gees te vang in die saal. Dinsdag was…

Terugblik na Hoërskool Melkbosstrand se Winter Interskole teen Milnerton!

Die derde kwartaal by die skool word geken aan “geesweek” en Hoërskool Melkbosstrand het vir die eerste keer ons eie winter interskole aangebied. Die spelers het hulle harte uitgespeel terwyl die skare met trots gesing het. Tydens geesweek het die eerste spanne die onderwysers aangevat in ‘n ernstige wedstryd van skaak, netbal, hokkie en rugby. Die eerste spanne het ook…

Melkies Interhuis en Interskole!

Atletiekspanne het op 8 Februarie tydens Hoërskool Melkbosstrand se Interhuis ‘n oortuigende oorwinning behaal in al die sportitems – die Pikkies, Robbe en Haaie. Met ‘n gejuig vanaf die paweljoene, voel ons atlete baie aangemoedig op die sportvelde. Nuwe rekords word gestel en gebreek. Almal kompeteer nie net teen mekaar nie, maar teen hulself. Die spanne het mekaar in die…