Sean is ‘n uitblinker in al drie afdelings: sport, akademie en kultuur. In sport het hy WP-kleure in skaak en hy neem in Desember vir die tiende keer aan die SAJCC (South African Junior Chess Championships) deel. Hy speel vir die o.18-seunshokkiespan alhoewel hy net 16 is. In akademie het hy al vier keer WP-kleure vir Wiskunde behaal en hy…
Tag Archive for Kultuur
Sarel Sluim Toneelstuk van 2018 oortref verwagtinge
Hierdie jaar het die drama akteurs hard gewerk en tot laataand geoefen vir die groot aande wat voorgelê het. Sarel Sluim se stuk het vir twee aande by die skool opgetree (14 en 15 Augustus). Die titel van die stuk is “Die skuld van Sarel Sluim”. Die gehoor het die kleurvolle vertoning vreeslik geniet. Waaroor gaan die toneelstuk? Die basiese…
Toneelstuk 2017: Hoërskool Melkbosstrand Terugblik
Ons kyk terug op hierdie jaar se toneelstuk “Die Gees van die Teater” wat tot in Montagu gaan draai het. Op beide datums, 31 Julie (informele opvoering) en 1 Augustus (gala-aand) het Hoërskool Melkbosstrand se dramagroep in die skoolsaal opgevoer. Ons dink hierdie leerders het almal ontsettend goed gedoen.

#MelkieMagic5. Hier kom `n Revue van formaat!
Elke jaar voer HMS `n produksie van die hoogste gehalte op. Hierdie jaar belowe om uitsonderlik te wees met `n revue wat ons vyfde bestaansjaar vier.

Choir performs at Pick ‘n’ Pay Opening
The MHS choir was invited to sing at the reopening of the Pick ‘n’ Pay in Melkbosstrand.

Welkom aan die nuwe blaasorkes van HS Melkbosstrand
‘n Groot welkom aan die nuwe Blaasorkes van HS Melkbosstrand!