Tag Archive for MelkiePride

Die Melkie Tradisie Missie: Hoekom is tradisies in skole belangrik?

‘’Hoërskool Melkbosstrand is ‘n waardegedrewe skool. Die visie en missie van die skool sal bereik word deur toegewyd die volgende waardes na te streef: respek, selfdissipline, hardwerkendheid, verantwoordelikheid, integriteit en omgee’’ Dit is ons skool se visie, missie en waardes. Kan jy, mede-Melkie, met trots se dat jy elke dag die waardes voluit leef? Is jy werklik ‘n trotse Melkie?…

Toneelstuk 2017: Hoërskool Melkbosstrand Terugblik

Ons kyk terug op hierdie jaar se toneelstuk “Die Gees van die Teater” wat tot in Montagu gaan draai het. Op beide datums, 31 Julie (informele opvoering) en 1 Augustus (gala-aand) het Hoërskool Melkbosstrand se dramagroep in die skoolsaal opgevoer. Ons dink hierdie leerders het almal ontsettend goed gedoen.

Redaksie

Die Melkie is hier!

Deel. Ons lewe in ’n tyd waar inligting so maklik bekombaar is. ’n Klik van ’n knoppie en ons het die wêreld aan ons vingerpunte. Instagram, Facebook, Twitter. Om te deel is vandag alles.