Tag Archive for Melkies

‘n Besonderse Boekedag

Peter Pan, Alice in Wonderland, Harry Potter, Robin Hood… Beide boeke en sprokies se karakters is uitgebeeld op die 20ste April. Boekedag 2018 was ‘n kleurvolle geleentheid wat vir baie leerders ‘n kans gegee het om hul meer kreatiewe kant te wys. Een opgewonde kostuumdraer het vir my vertel dat sy mal oor Boekedae is, want sy het ‘n rak…

Toutrek 2018 en WP -Kampioenskappe

Ons Melkies-Staatmakerspan het weer hierdie jaar deelgeneem aan die nasionale WP – toutrekkompetisie in die koue Kimberley in Mei 2018. Douvoordag het hul uit Kaapstad vertrek. Om presies te wees het hul 03:00 in die pad geval. Veertien ure later arriveer hul in Kimberley. Maande se toewyding, harde oefening en “tou martel” (soos ek dit noem) was maar een van…

Melkies Top Learners for the first term of 2018

Our number one students from each grade have passed with flying colours! They are: Jaime Taylor (Grade 8 student), Marissa Fourie (Grade 9 student), Renske Strauss (Grade 10 student), Natalie Cheyne ( Grade 11 student) and Martine Hartung (Grade 12 student). These academic stars all have specific studying methods that help them to get to number one. This is the…

Graad 8-kamp van 2018

DIe nuwe graad 8’s se skoolkamp aan die begin van die jaar was ‘n reuse sukses. Ons gee die leser ‘n blik van die graad 8-kamp uit die oë van twee graad aggies – Deanné en Danté. Dit was ʼn doodnormale skooldag, maar om en by 14:30 het die moeilikheid begin. Dit was tyd vir die graad 8-kamp. Waar begin…

Hulle lyk `n bietjie groen…

Na middernag word ‘n klomp jonges sonder veel protes, uit hul beddens gejaag. Hulle bondel die donker, onheilspellendheid van die middernagtelike skoolsaal binne waar hulle struikelend hul pad uit, moet vind. Grypende hande keer hulle om elke draai… Watter nagmerrie is hierdie? Wie durf om die liewe 13-14 jariges so onvergeeflik te teister?

Redaksie

Die Melkie is hier!

Deel. Ons lewe in ’n tyd waar inligting so maklik bekombaar is. ’n Klik van ’n knoppie en ons het die wêreld aan ons vingerpunte. Instagram, Facebook, Twitter. Om te deel is vandag alles.