Tag Archive for meneer swart

Die sjarmante Meneer K. Swart – ‘n geheime gholfentoesias!

Meneer Swart, tans in J4, het laas jaar by die skool aangesluit. Hy is die registeronderwyser van 8A2 en nie net die LO-onderwyser vir die graad 8’s en 9’s nie, maar ook die o/16 Rugby afrigter en graadhoof van die graad 10’s. Hy het sy BA Menslike Bewegingskunde en Rekreasie graad verwerf en daarna sy Nagraadse Onderwyssertifikaat behaal aan die Noordwes-Universiteit…