Tag Archive for mnr & mej melkbosstrand

Hollywood se Mnr. en Mej. Melkbosstrand van 2018

Purushan Chettiar en Gretchen Lategan was op 8 Mei 2018 as Mnr. en Mej. Melkbosstrand gekroon by die HoĆ«rskool Melkbosstrand. Kiara Beuster, Mario Philander, Thazwon Februarie en Jamy Dampies is onderskeidelik as 1ste en 2de prinses en prins gekroon. Gretchen het tenspyte van haar metgesel se afwesigheid voortgegaan met die kompetisie, en dit loshande gewen. Praat van “girl power!” Die…