Tag Archive for onderwysers

In gesprek met die lieflike Juffrou H. Kotze!

Hier volg ‘n reeks onderhoude met hierdie jaar se onderwysers en onderwyseresse van Hoërskool Melkbosstrand. Ons sien hulle elke dag en is heeldag interaktief besig met hulle, maar kén ons regtig ons onderwysers? Lees bietjie en kyk. Ons begin by die graad 8-registeronderwysers en Mila Viljoen het met Juffrou Kotze doer in J12 gaan gesels. Juffrou Kotze het laasjaar (2017) by…