Tag Archive for Toneelstuk

Babba… Ons mes-in-die-maag Toneelstuk van 2019

Babba, geskryf deur Stephanie Gericke. Hierdie harde realiteitsdramastuk ruk jou terug aarde toe met die passievolle akteurs op die verhoog. Reg aan die begin van hierdie optrede sit jy op die punt van jou stoel in afwagting vir wat volgende gaan gebeur. Drankmisbruik, vroue- en kindermishandeling, onmenslike toestande waarin mense hulsef bevind, sowel as pyn en smart word uitgebeeld in…

Sarel Sluim Toneelstuk van 2018 oortref verwagtinge

Hierdie jaar het die drama akteurs hard gewerk en tot laataand geoefen vir die groot aande wat voorgelê het. Sarel Sluim se stuk het vir twee aande by die skool opgetree (14 en 15 Augustus). Die titel van die stuk is “Die skuld van Sarel Sluim”. Die gehoor het die kleurvolle vertoning vreeslik geniet. Waaroor gaan die toneelstuk? Die basiese…

Toneelstuk 2017: Hoërskool Melkbosstrand Terugblik

Ons kyk terug op hierdie jaar se toneelstuk “Die Gees van die Teater” wat tot in Montagu gaan draai het. Op beide datums, 31 Julie (informele opvoering) en 1 Augustus (gala-aand) het Hoërskool Melkbosstrand se dramagroep in die skoolsaal opgevoer. Ons dink hierdie leerders het almal ontsettend goed gedoen.