Tag Archive for VRL

Hoërskool Melkbosstrand Graad 8 VLR vir 2018

Op 18 en 19 April 2018 was die verkiesing van die Graad 8 VL-lede in volle dreef. Hand palms papnat gesweet, die senuwees hardloop hoog en kandidate wag in angs om hulle twee minuut lang toespraak te maak oor hoekom hulle verkies moet word vir hierdie groot eer. Alle Graad 8-leerders en onderwysers is teenwoordig, enige glip van die tong…