Tag Archive for WP

Ons praat met Sean van Loggerenberg – ‘n man op sy eie vlak

Sean is ‘n uitblinker in al drie afdelings: sport, akademie en kultuur. In sport het hy WP-kleure in skaak en hy neem in Desember vir die tiende keer aan die SAJCC (South African Junior Chess Championships) deel. Hy speel vir die o.18-seunshokkiespan alhoewel hy net 16 is. In akademie het hy al vier keer WP-kleure vir Wiskunde behaal en hy…

Toutrek 2018 en WP -Kampioenskappe

Ons Melkies-Staatmakerspan het weer hierdie jaar deelgeneem aan die nasionale WP – toutrekkompetisie in die koue Kimberley in Mei 2018. Douvoordag het hul uit Kaapstad vertrek. Om presies te wees het hul 03:00 in die pad geval. Veertien ure later arriveer hul in Kimberley. Maande se toewyding, harde oefening en “tou martel” (soos ek dit noem) was maar een van…