Uitstekende Uitslae! / Fantastic Results!

Uitslae van Gr 9 Sistemiese Toetse

 

Die skool het sopas die uitslae van die WKOD se sistemiese toetse in Wiskunde en Tale ontvang. Die toetse is verlede jaar deur die WKOD onder alle graad 9-leerders afgeneem.

Die skool het ‘n persentasie van 95% vir Tale ontvang (provinsiale % is 58%) en 62% vir Wiskunde (provinsiale % is 22%).

Baie geluk aan ons leerders EN onderwysers in beide hierdie departemente vir uitstekende werk gelewer! Ons is trots op julle!

                              

Results for Gr 9 Systemic Tests

 

The school just received its WCED systemic results for Languages and Mathematics. All the grade 9 learners of 2015 did these tests.

Both the Language departments received 95% (provincial only 53%) and the Math department 62% ( provincial only 22%).

We are very proud of this excellent achievement by the Grade 9 class of 2015! Congratulations also to all teachers!

Share your thoughts!